Home
READ IN YOUR OWN TIME Get our FREE Report
LEARN MORE ABOUT ... Life Coaching
New Insights Africa
Bill Burridge
CHOOSING YOUR TRAINING Which Training?
Why New Insights?
TRAIN WITH NEW INSIGHTS The Course
Course Options
Fees & Payment
Order / Register
Course Upgrades
WHAT OUR CUSTOMERS SAY Satisfaction Survey
Testimonials
QUESTIONS & ANSWERS F A Q
Latest Q&A Telecall
Ask a Question
FIND A CERTIFIED COACH Why and How?
Life Coach Directory
ADDITIONAL PRODUCTS Books & DVDs
FREE RESOURCES FOR YOU 'Insights' - Our Blog
Online Journal
Free eBook
Free Life Coaching
Coaching Resources
Words of Inspiration
Law of Attraction
TRAINEES & COACHES ONLY Resources
Coach Resources
_forum
GENERAL INTEREST Useful Links
Privacy Policy
Refund Policy
Contact Us

Mariana (Trainee): Bethlehem, Vrystaat

by Mariana
(Bethlehem)

Ek is 'n persoonlike fiksheidsinstrukteur en groepleier vir 'n bekende gewigsverlies program. Gedurende my tyd as groepleier het ek weereens tot die gevolgtrekking gekom dat ‘n “dieet” gemeet word aan hoe volhoubaar dit is en nie hoeveel gewig jy in ‘n kort tyd kan afskud nie. Op welke manier jy die gewig afskud, behou jy dit net op een manier en dit is deur minder te eet. Die beste manier is om klein veranderings in jou leefwyse te maak, wat volhoubaar is en deur stelselmatig ‘n goeie oefenprogram deel te maak van jou leefwyse.
Gedurende my lewe het ek self met baie aspekte van vrouwees te doen gehad : infertiliteit, 'n miskraam, 'n swangerskap met 'n gestremde kind en egskeiding.
Verhoudings is kosbaar, koester dit. Moenie opgee as jy nog iets het om te gee nie.
My passie is om mense te help om hulle volle potensiaal te ontwikkel. Hetsy met 'n verandering in leefwyse wat 'n volhoubare gewigsverlies tot gevolg het of deur veranderinge in persoonlike lewe om nuwe doelwitte daar te stel.

Persoonlike afsprake sowel as SKYPE afsprake is moontlik.

Website : www.beatitudomaximelifecoaching.co.za
E-pos : weightbhm@gmail.com

Click here to post comments.

Join in and write your own page! It's easy to do. How?
Simply click here to return to Trainee Practice Coaching Market
.